Laerskool Aristea

Sport

SPORT AGTERGROND
Laerskool Aristea is trots op al ons sportspanne en beskou elke verteenwoordigende span as ambassadeurs van ons skool.

Laerskool Aristea is bekend vir sy sport en die verskeidenheid opsies wat aangebied word, die hoë vlak van afrigting en die prestasies van ons leerders. Sport is nie net ‘n belangrike bindende faktor in ons skoolgemeenskap nie, maar dra ook by tot die ontwikkeling van ‘n leerder se sosiale- en fisiese vermoëns om mee te ding, terwyl hy/sy leer oor goeie sportmanskap en deursettingsvermoë. Daar word van alle leerders verwag om aan ten minste een somer- en een wintersport deel te neem, verkieslik ‘n spanspel. Gedurende die jaar neem heelwat van ons leerders aan twee of meer sportsoorte per seisoen deel. Ons sportfilosofie is duidelik: deelname, trots, respek, vaardighede van die sport ontwikkel en om die spel te geniet.

ONS SPORT AKTIWITEITE
Laerskool Aristea bied leerders die geleentheid om al hul passies uit te leef en te bevorder en so bied Laerskool Aristea die volgende sportsoorte by die skool aan:

Atletiek

2026 organiseerder:
E. Van der Walt
E-pos: evanderwalt@aristeaprimary.co.za

Landloop

2026 organiseerder:
R. Bekker
E-pos: rbekker@aristeaprimary.co.za

Netbal

2026 organiseerder:
L. Basson
E-pos: Lbasson@aristeaprimary.co.za

Rugby

2026 organiseerder:
R. Fourie E-pos: rfourie@aristeaprimary.co.za

Skaak

2026 organiseerder:
J. Palvi
E-pos: jpalvi@aristeaprimary.co.za

Krieket

2026 organiseerder:
W. Van der Merwe
E-pos: wvandermerwe@aristeaprimary.co.za

Tennis

2026 organiseerder:
K. Groenewald
E-pos: Kgroenewald@aristeaprimary.co.za

Hokkie

2026 organiseerder:
L. Neethling
E-pos: lneethling@aristeaprimary.co.za

Daar is sport vir die Gr-R – Gr 3-leerders wat na skoolure plaasvind. Dit sluit die volgende in:

Mini-krieket

2026 organiseerder:
J. Kriel E-pos: Jkriel@aristeaprimary.co.za

Mini-atletiek

2026 organiseerder:
T. Muller
E-pos: Tmuller@aristeaprimary.co.za

Mini-tennis

2026 organiseerder:
L. Basson
E-pos: lbasson@aristeaprimary.co.za

Mini-netbal

2026 organiseerder:
J. Pretorius E-pos: jpretorius@aristeaprimary.co.za

Mini-rugby

2026 organiseerder:
J. Kriel
E-pos: Jkriel@aristeaprimary.co.za

Mini-hokkie

2026 organiseerder:
I. Nortier
E-pos: inortier@aristeaprimary.co.z

SPORT TYE

Sport tye soos volg:

Gr.4 – Gr.7: 14:45 – 15:45
Gr.3: 14:15 – 15:00
Gr.1 – Gr.2: 13:45 – 14:30
Gr.R: 13:15 – 14:0