KOSFEES!!!

31 Mar 2011 18:00

Een van ons hoogtepunte op ons kalender is ons jaarlikse Kosfees.  Baie lekker.  Almal welkom.

Oueraand vir die Juniors

29 Mar 2011 18:00

Oueraand vir ouers van leerders vanaf Gr 1 tot en met Gr 3.

Pa en Seun oorslaap naweek.

25 Mar 2011 20:00

'n Nuwe een vir Aristea.  Pa en Seun bring die hout saam en slaap by die skool oor.

Syndicate content